Successfully reported
+19

24 On Main

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

24 On Main is in Sandbaai, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die dubbelverdiepingwoonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea op die onderste verdieping. Daar is 'n aparte badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 2 yskaste, 'n wasmasjien, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n buitebraai met 'n oop rooster.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 24 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 On Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03df23f6820ad081edc60545d499da9b40c461e0a6ca8d625e676fb65e1c5772b9e71452ada7125094100841bb1cdd919f3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 24 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425516 19.196034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang