24B Kruger
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Kruger Street, Vrf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
24B Kruger is 'n knus selfsorgkothuis vir tot 4 mense in Island View.
Die kothuis op die grondvloer bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en het 'n rusbank en 'n koffietafel in die sitkamer. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, die Hartenbos Waterpark en meer, genoeg om die hele gesin te vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Itai Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 105
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Kruger Street, Vrf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 24B Kruger het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Kruger Street, Vrf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang