Successfully reported
+16

25 La Mustique

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 94B Compensation Avenue, 25 La Mustique, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

25 La Mustique is 'n ruim woonstel in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale keuse vir gaste wat verblyf naby die see soek.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, en die tweede met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Ontspan op die balkon en geniet 'n al fresco-maaltyd met pragtige see-uitsigte, of neem 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 94B Compensation Avenue, 25 La Mustique, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 25 La Mustique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 94B Compensation Avenue, 25 La Mustique, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb31385aebd16d66e0b08df37dc4f850f4ef4ea0c99a727e1a9d21b4fa8c88687453419965f055321ebd3b8a3af9f505a442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 94B Compensation Avenue 25 La Mustique 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.53517304319 31.222261811592
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang