Successfully reported
+19

25 On Kalossie B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kalossie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

25 On Kalossie B is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die rustige Protea Heights-area van Brackenfell en is 'n ideale opsie vir oornagverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie lugverkoelde duplekswoonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en sluit 'n slaapkamer in met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook genoeg kasruimte vir gaste se bagasie. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste het ook toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing, perfek om 'n oggendkoffie te geniet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof met oond, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en wasmasjien, sowel as 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax, Disney+ en Amazon Prime. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste word voorsien van veilige parkering van die straat af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nathaniel M
5.0
My experience at 25 on Kalossie was way above my expectations. The owners of the unit are super people; they really went out of their w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ashley Peter L
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik en gemaklik, baie lekker fasiliteite. Wonderlik en gemaklik. Baie goed toegerus.
Mrt 2025
B D
Besigheidsreis
5.0
I really enjoyed. The place was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Meagan O
Saam met vriende
5.0
Awesome. The stay was very nice, chilled and safe. Just what was needed after life gets so busy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Tando T
4.8
Definitely would visit again. Good value for money and beautiful family unit. We enjoyed our stay. The place is as beautiful as the pic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Kalossie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 25 On Kalossie B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kalossie Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95262ca7c3ffe799cc84e86b7747500eabb58d5dac220a4aa95c564629055038f5282c4da8547a1831307d8e4558f4d569df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 25 Kalossie Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8883843 18.7074052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang