25 On Pretorius
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Pretorius Street, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
- Vanaf R830 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
25 On Pretorius bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil voorstad van Potchefstroom. Dié dorp bied regdeur die jaar talle aktiwiteite en besienswaardighede om besoekers te vermaak, soos voetslaanpaaie, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, nasionale parke en natuurlik die Aardklop Kunstefees.
Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste elk. Elke eenheid se slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamers het elkeen 'n stort.
Die kombuise is albei vir selfsorggebruik toegerus en ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, 'n etenstafel vir 4 en 'n braaiplek in.
Potchefstroom het verskeie museums en historiese besienswaardighede en gaste kan in die omgewing voetslaan, gholf speel, riviervlotvaar, inkopies doen, abseil of bergklim.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Claresse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 25 Pretorius Street, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
- Gaste dink 25 On Pretorius het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Pretorius Street, Miederpark, Potchefstroom, 2521, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang