Successfully reported

26 Driftsands

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marilize F
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Wonderful. This was our second time at 26 Driftsands, and just as the first time, it was perfect. Just great to be sitting, eating breakfast, and suddenly a whale and her calf are swimming out in the ocean one day, and the next day, dolphins! This is our new favourite spot at the beach, will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nondumiso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Happy and safety comes first. We were very happy to stay here. The place was very nice, clean and quiet. I would definitely book there again when I come to KZN. The caretaker was so welcoming and friendly; she definitely knows her job and explained everything to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantasties lekker, sal weer daar kuier. Heerlik gebly, na die walvisse en dolfyne gekyk. Heerlik gestap op die strand. Toegang na die strand bietjie moeilik vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. Absolutely enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Tops gewees. Baie lekker gebly. By die see en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Dankie vir die resensie, Pieter. Hoop om julle gou weer te sien.

L V
Lang verblyf
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gekuier, goeie waarde vir geld. Die woonstel is by die see, net 'n hekkie en dan op die strand. Die woonstel was netjies en skoon, en goed toegerus. Miskien net 'n wasgoedmandjie in die badkamer, aangesien daar 'n wasmasjien is. Woonstel is op die 2de verdieping, maar daar is 'n hysbak. Swemstrand is so 300m regs van woonstel. TV met DStv het goed gewerk. Geen WiFi, het ons eie gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Dankie vir die resensie. Ek waardeer die terugvoering. Groetnis tot volgende keer.

Kobus E
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Huislik en gemaklik en altyd veilig gevoel. Netjies en skoon woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Naby aan Doonside winkel sentrum. Dit was heerlik stil en naby die strand met lewensredders vir veilige swem in die see. Altyd veilig gevoel en die opsigter was altyd vriendelik en ondersteunend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Hi Kobus Baie dankie vir die terugvoering. Dit is tog so lekker as iemand hulle tyd by ons geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Groetnis

Theresa V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Relaxing. We had a wonderful stay, having our breakfast while watching the ocean. It was peaceful and being on the beach was a bonus. We felt safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Was aangename verblyf. Alles was skoon en netjies. Sal net graag 'n gemaklike stoel wou hê in die sitkamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Sal regtig aanbeveel vir getroude paartjies. Baie lekker gebly met geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emmerentia
26 Driftsands
Dankie. Ek is so bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Beach Road, 26 Driftsands, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnyi6J6WDL10k7izGPFXoMB0Y1UQnacEXF4JdH58wS8ZFPrd3bH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 98 5 1 5 5 Beach Road 26 Driftsands, Doonside 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071299781437 30.87456035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang