Successfully reported

267 Ngulube Boshuis

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Henk S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik. Pragtige, skoon, netjiese, oulike huisie. Meer as genoeg slaapplek vir almal, mooi beddegoed en ten volle toegeruste kombuis! Die eienaar was meer as behulpsaam met al ons vrae. Ons sal beslis weer gaan. Die groot swembad op die foto is wel net nie die huisie sin nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
267 Ngulube Boshuis
Baie dankie dat julle ons die geleentheid gegee het vir julle wegbreak by Leeupoort Vakansie Dorp. Julle was great gaste. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom. Ons sal kyk na die advertensie om dit meer duidelik te maak dat dit 'n publieke swembad is, dankie vir die terugvoering.

Lauren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing. Such a relaxing experience. Loved being in nature and having the animals come right to your doorstep. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
267 Ngulube Boshuis
Thank you for the great review. You were amazing guests that truly enjoyed the nature and we enjoyed the photos you sent us and just loved that you enjoyed it so much. Really looking forward to hosting you again in the future.

Nico O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig. Baie lekker wegbreek saam met vriende. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
267 Ngulube Boshuis
Goeie dag, baie dankie dat julle ons plek gekies het vir julle wegbreek. Ons is vreeslik bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Onspannend en rustig. Dit was 'n heerlike ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chantelle
267 Ngulube Boshuis
Baie dankie vir julle terugvoering. En dankie dat julle by ons plek gaan rus en bietjie weg gebreek het en die geleentheid gegee het om Leeupoort met julle te deel. Ons is bly julle het dit geniet. En sal julle enige tyd terug verwelkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jul 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Chrystal W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Peaceful. Loved it with the animals walking freely around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
267 Ngulube Boshuis
Thank you, Chrystal, for your booking and that you gave us the opportunity to share the experience of Leeupoort with you and your family. You were an amazing guest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 267 Bearded, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f23d3c0315c39baefd9d75e60bd6f8b648af7478e72706d54284876bc795e5878806f672a7c712fd6a2e61c332b687aac05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 267 Bearded Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -24.9248489151 27.633697204775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang