268 Forest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 268 Forest Drive, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R4 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
268 Forest is 'n houthuisie in die kusdorpie Nature's Valley langs die bekende Kaapse Tuinroete en word omring deur die Tzitzikamma Nasionale Park. Die huis kan 6 mense gerieflik akkommodeer. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gesinne of vriende.
Die huis het 3 slaapkamers met dubbelgrootte beddens of enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n groot etenstafel. Die groot sitarea bied gemaklike sitplek. Daar is 'n lekker tuinarea met 'n dek en 'n draagbare braai. Die tuin is ruim en gee kinders vryheid om te speel.
Jy kan die Tuinroete verken vanaf hierdie ideaal geleë wegbreek of bloot ontspan en die son geniet. Die kombinasie van see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge komplimenteer die rustigheid van hierdie baie bekoorlike vakansiedorpie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 268 Forest Drive, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 268 Forest Drive, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang