Successfully reported
+42

27 Hilltops

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Rio Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

27 Hilltops bied selfsorgverblyf in die stil woonbuurt aan die bopunt van Knysnahoogte met panoramiese uitsigte na die bekende Knysna-strandmeer en -koppe, asook oor die pragtige Outeniekwaberge. Dit is die ideale basis vanwaar jy die omliggende area kan verken, of daguitstappies langs die skilderagtige Tuinroete geniet.

The Hilltops Main House bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Daar is braaigeriewe op die onderdakstoep en 'n kaggel in die tuin.

Vars vrugte, beskuit, tee, koffie en melk, en kombuisspeserye word voorsien.

Gaste deel die gebruik van 'n groot inheemse tuin met terras, sitplek onder 'n prieel, 'n vuursirkel en 'n boule-veld.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 27 Rio Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Rio Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4abf60550f19aabd303c688f713e1442db2fbd5fc9d0b3ab8bd6582757a213e459d5d30562fa0b6737dc5c15876753527dc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 27 Rio Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.029073319308 23.038413048479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang