27 Luke Drive Onrus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Luke Drive, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
27 Luke Drive Onrus is 'n heerlike selfsorgwoonstel in Onrusrivier, Wes-Kaap.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Die eenheid bied gemaklike sitplek, 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is daar 'n houtterras met 'n etenstafel en stoele, wat 'n ideale plek is vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Een parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 27 Luke Drive, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink 27 Luke Drive Onrus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Luke Drive, Onrus Rivier, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang