2708 Pearl Sky
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 114 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2708 Pearl Sky is 'n luukse selfsorg-ateljeewoonstel wat op die 27ste verdieping van die veilige Pearl Sky-gebou by The Pearls of Umhlanga geleë is. The Pearls of Umhlanga is net 'n paar oomblikke van die hartjie van die dorpie Umhlanga Rocks geleë, met 'n verskeidenheid restaurante, buitelug-eetplekke en kruidenierswinkels reg op jou drumpel. Die gewilde Umhlanga-strand en -promenade is stapafstand vanaf die woonstel.
Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.
Die moderne kombuis het granietblaaie en is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n botoonbankoond, 'n kompakte induksie-kookplaat asook 'n wasmasjien. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2 en 'n sitarea. Die woonstel het deurgaans lugversorging. Komplimentêre WiFi-internettoegang word voorsien. Skuifdeure maak oop na 'n klein balkon met sitplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 120
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang