Successfully reported
+11

2709 Pearl Sky

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 114 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2709 Pearl Sky is 'n moderne selfsorg-studiowoonstel op die 27ste verdieping van die veilige Pearl Sky-gebou by The Pearls of Umhlanga. Dit is 'n klein entjie van Umhlanga se middedorp, met verskeidenheid restaurante, buitelug-eetplekke en winkels op jou drumpel. Die gewilde Umhlanga-strand en promenade is stapafstand van die woonstel af.

Die oopplan-studio bied verblyf aan 2 gaste. In die slaapkamer is 'n koningingrootte-bed, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die moderne kombuis het 'n granietblad en is toegerus met 'n mikrogolf, ooghoogte oond, induksiestoof en 'n wasmasjien. Daar is sitplek vir 2 in die sitarea. Die woonstel het lugversorging en gratis WiFi. Skuifdeure lei na 'n klein balkon met uitsigte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2709 Pearl Sky het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 114
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 114
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 114
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe3fc2272f1a18e56124584d91c2b28eb036abaa965b8ad3de031938cd3ca3fc9b9d07b6e0e61c7c1e49636f24600fb6857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 114 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Lagoon Drive The Pearls of Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7253642 31.0876092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang