Successfully reported
+5

2711 Pearl Sky

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 903 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2711 Pearl Sky is 'n luukse selfsorg-ateljeewoonstel wat op die 27ste verdieping van die veilige Pearl Sky-gebou by The Pearls of Umhlanga geleë is. The Pearls of Umhlanga is net 'n paar oomblikke van die hartjie van die dorpie Umhlanga Rocks geleë, met 'n verskeidenheid restaurante, buitelug-eetplekke en kruidenierswinkels reg voor jou deur. Die gewilde Umhlanga-strand en promenade is stapafstand vanaf die woonstel.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die moderne kombuis het granietblaaie en is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n botoonbankoond, 'n kompakte induksie-kookplaat asook 'n wasmasjien. Daar is 'n sitarea. Die woonstel het deurgaans lugversorging. Komplimentêre WiFi-internettoegang word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 903
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 903
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 903
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1143675df865c8d3bc18e3a4fee2b29107b09dabac78ac554960f4645607af9657e2b59f3411aa1ecd933a715059c8d5098c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 903 per nag (plek vir 2) 6 Lagoon Drive The Pearls of Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.7253642 31.0876092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang