Successfully reported
+24

28 @ Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Van Vuuren Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

28 @ Home is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Groenvlei in Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit ongeveer 4 km buite Langenhoven Park geleë is.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, yskassie, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Komplimentêre koffie, tee, suiker en beskuit word met aankoms vir die eerste dag voorsien. 'n Wasmasjien is ook in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die huis het 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag inskop. Veilige parkeerplek word in 2 toesluitmotorhuise voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 28 Van Vuuren Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Van Vuuren Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9d8bf133caa0a9e825e7bc8fe535f10d10efbc87b384abb8bfe620f22145b27d5982dc0d34c8be48d3499314a1b83bdae29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 28 Van Vuuren Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.054035449755 26.145387482718
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang