Successfully reported

28 B Lorea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie waarde vir tarief. Uitstaande heerlike verblyf en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozadia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Uitstekende plek! Ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vika Defender N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heavenly. This was one of the best experiences I've had in booking a home for my family. When I say everything was just perfect, it's an understatement. The house was immaculate with beautiful details, the safety of the house topped with an alarm system, a fully fitted kitchen, a great entertainment area for the children, and comfortable bedrooms with beautiful en-suites. The house is a bargain, especially if you're looking for time with family in a quiet and beautiful neighbourhood. The owners are God sent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastic. Our stay was fantastic, great communication from the hosts. We stupidly locked ourselves out and Johan was there in no time to get back in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Asemrowend. Was bitter lekker, alles op hulle plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cinta V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die mooiste huis gevul met absolute vrede en gerief. 'n Pragtige huis gevul met vrede en rustigheid en die mooiste detail regdeur. Jy kan die see sien en hoor, asook Danabaai se ryk natuurlewe geniet - van die mooiste groen heuwels en fynbos, ryk voëllewe tot hasies en tarentale in die pad bedags! Die private huis is baie gerieflik ingerig met die oopplan leefarea op grondvloer (sit/TV kamer, eetkamer, kombuis, speelkamer met pooltafel en buite-braai area) en 3 baie gerieflike en-suite slaapkamers op boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het die mooiste uitsig oor die see en groen heuwels. Absolute vrede is om hier soggens wakker te word met die geluide van die natuur en golwe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ongelooflik heerlik, rustig, met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Ons verblyf was ongelooflik. Die akkommodasie is van topgehalte en die ontvangs en interaksie met Dina was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ruim huis in 'n stil area. Die huis is ruim met alles wat nodig is. Ons is 'n gesin met 'n tiener en jong volwassene wat gewoond is daaraan dat elkeen sy eie spasie het en die huis was perfek daarvoor. In 'n stil area, maar steeds naby genoeg om al Mosselbaai se besienswaardighede en avontuurlike aktiwiteite te gaan doen. Die pooltafel en WiFi was 'n bonus. Dankie Johan, ons kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Great stay, with toys for children, the place has ample space. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Fantastic. We had an awesome time and will use this place any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 B Lorea Street, Dana Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9994e515a02e0512374fcc96bd6a4dd9b9ac8df8581aca4dc0e777218a970abeb3cf9db9d87ce5f983a34f330e5e8b6e5d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 28 B Lorea Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.201552838698 22.05518245697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang