28 La Rochelle
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
28 La Rochelle is gemaklike, semi- en volledig selfsorgkamers op die eienaar se eiendom in Kimberley. Ideaal vir 'n individu of 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie geriewe in die omgewing.
Die perseel is volledig sonkrag-aangedrewe en toegerus met twee groot Jojo-watertenks wat deur 'n boorgat op die eiendom voorsien word.
Drie van die eenhede is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, toilet en wasbak. Die kamers bevat basiese selfsorggeriewe soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, asook breekware en eetgerei. Die kamers het ook 'n deur wat oopmaak na 'n patio-area soos uitgebeeld in die foto's met 'n swembad, sowel as 'n privaat braai-area.
'n Selfsorg-loftwoonstel is 'n moet vir langer verblyf met 'n uitsig oor die tuin en swembadarea.
Ons bied 'n wasgoeddiens teen 'n koste, en daar is 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem op warm dae. Veilige onderdakparkering is beskikbaar vir 1 voertuig, agter afstandbeheerde hekke, tesame met elektriese heinings. 28 La Rochelle is naby talle winkelsentrums, OTM'e, restaurante en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink 28 La Rochelle het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 La Rochelle Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang