Successfully reported
+16

Lavender Grove

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Erica Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 R891 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender Grove is 'n selfsorgeenheid wat op die eienaar se perseel in Heatherlands, George geleë is. Gaste kan die Tuinroete wat vir sy natuurskoon, fynbos, lang sandstrande en van die beste gholfbane ter wêreld bekend is, verken. Dié area spog ook met 'n verskeidenheid restaurante en winkels.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stofie met 2-plate, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet en die sitarea het 'n rusbank vir 2 en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die glasdeure lei na 'n privaat stoep en grasperk, en 'n Weber-braai is op versoek beskikbaar. Dié eenheid gebruik sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynne K
5.0
Offered everything we needed and feels safe. Stay was perfect, great accommodation, fine for my little dog, well equipped, nice area of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Janitha V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Ons verwagting was oortref. Sal beslis weer gaan.
Mei 2025
Trevana S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Ons en ons dierekind het baie lekker by Lavender Grove gebly.
Mei 2025
Ansunette T
Saam met lewensmaat
5.0
Beste opsie. Pragtige plek en ons het heerlik gebly vir 11 nagte in Des 2024. Miqual en Sanet het ons baie welkom laat voel. Ons gaan vir seker in die...
Sien meer
Jan 2025
Zelda S
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties. Dit is een van die plekke waar ons weer en weer en weer sal bly. Beste wat ons ervaar het, definitief 'n 15/10.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Miguel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 28 Erica Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Grove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag, vir 2 mense
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Erica Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55a0642155a10f20d86bee559d8edee762dbd617d77f255a0eb0d352bfc12a68ea25adb29575494362333799e0be1e6a4a20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 28 Erica Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.949124149455 22.446900371164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang