Successfully reported
+12

28 on Ryneveld

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Ryneveld Street, Unit 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

28 on Ryneveld bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel in die hartjie van Stellenbosch en is naby die Universiteit van Stellenbosch en die Boland Kollege geleë. Hierdie woonstelletjie is ideaal vir studente, sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstelletjie het 'n TV met Netflix, gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chanelle B
5.0
In die hartjie van Stellenbosch, perfek geleë. Als wat 'n mens nodig het! Ja, definitief - baie dankie! Net wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige besoe...
Sien meer
Des 2024
Jaap N
5.0
Uitstekende ligging met gerief. Baie goeie ligging met alles wat nodig is om verblyf gemaklik te maak. Ligging is baie goed. Stortvloer is 'n risiko -...
Sien meer
Jan 2024
Hanjo O
Besigheidsreis
5.0
Perfekte plekkie in die middel van Stellies. Perfekte ligging vir 'n oornag of 'n naweek in Stellenbosch. Plekkie is netjies en die eienaar is baie vi...
Sien meer
Jan 2024
Louise B
Gesin met tieners
4.8
All was really good. Nice apartment close to amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Hesto C
2.2
N/A. Die shower is 'n veiligheidsrisiko, baie glad en klein. Vertrek is baie koud, geen view na buite, jy kyk vas teen 'n ander gebou.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 28 Ryneveld Street, Unit 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 on Ryneveld het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Ryneveld Street, Unit 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b0f08209067bad6bee020d952db26fea5e0878cf6cb608b06e990093fd2d194ce43805bfc994f9aaa628bda592c109143c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 28 Ryneveld Street Unit 10 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.936201428757 18.862971435688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang