Successfully reported

28A Goue Myl

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Cheri G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, netjies, op die wal van die rivier. Kon lekker kuier ens. saam. Ja, ons het vreeslik lekker gebly, ons het wel die eienaar se nommer gevat aangesien die plek te koop is. Dit is 'n aangename rivierhuisie, gerieflik vir 'n naweek weg saam pelle of familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrence S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die huis is goed ingerig. Die huis slaap 12, maar net 4 slaapplekke is op die grondvloer. Om by die ander 8 slaapplekke uit te kom, moet jy baie steil trappe klim, wat vir seker mense 'n probleem kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Knus, stylvol en gesellig. Pragtige stylvolle plek met vriendelike eienaar en opsigter. Netjies en smaakvol. Borrelbad in hoofslaapkamer is 'n bonus na 'n lang dag. Dankie, sal vir seker weer gaan. Mooie uitsig oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Highly recommended for a family getaway! We had a wonderful stay at 28A Goue Myl in Orkney over the Easter weekend. The place was spotless and well maintained, making it a comfortable and relaxing environment for our family. There was plenty to do, and fun was had by both young and old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lejade O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Tranquil, lovely and unforgettable. The house is so spacious and has everything you need to cater for an unforgettable time and memory with friends. Really awesome and I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fun, exciting and peaceful. Very peaceful and lovely place to relax and have some family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie skoon en netjies. Die verblyf was vir besigheid naby Orkney. Baie skoon en netjies. Die gasvrou was baie behulpsaam met ekstra inligting wat ons nodig gehad het vir die area. Sal vir seker weer gebruik vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die plek is rustig en ideaal vir 'n wegbreek uit die besige stad. Overall was die verblyf baie lekker, net die hoofslaapkamer se stort was geblokkeer en die stortdeure was stukkend. Die verblyf was nog steeds waarde vir geld, maar die een loftkamer met die verskillende beddens bo was bietjie donker en van die gaste was skepties om daar te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Goed versorgde eenheid. Baie goed versorgde eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik. Goed versorgde eenheid met baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b88e84d458a40dff588aff7478a9cab15448529e43efe7b9fcc79f72b8ee4ded83e967f91fe1faf03721f88549f5e7fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 12) 52 5 1 5 28A Goue Myl Orkneyvaal 2620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98306 26.70648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang