Successfully reported
+35

28A Goue Myl

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

28A Goue Myl is 'n dubbelverdiepinghuis wat in 'n vakansieoord in die klein dorpie Orkney geleë is. Die oord is op die oewer van die Vaalrivier geleë en bied gaste toegang tot die rivier.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en stort, lugversorging en toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer, geleë op die boonste verdieping, het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamer is onder en elkeen het 'n dubbelbed en lugversorging. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n pooltafel, platskerm-TV, DVD, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel in.

Gaste kan 'n verskeidenheid watersporte, gholf, voëlkyk en hengel in die Orkney-omgewing geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

12

4 x Enkelbed / Driekwartbed

3 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cheri G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly, netjies, op die wal van die rivier. Kon lekker kuier ens. saam. Ja, ons het vreeslik lekker gebly, ons het wel die eienaar se nomme...
Sien meer
Okt 2025
Terrence S
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Die huis is goed ingerig. Die huis slaap 12, maar net 4 slaapplekke is op die grondvloer. Om by di...
Sien meer
Sep 2025
Tersia V
5.0
Knus, stylvol en gesellig. Pragtige stylvolle plek met vriendelike eienaar en opsigter. Netjies en smaakvol. Borrelbad in hoofslaapkamer is 'n bonus n...
Sien meer
Jul 2025
Donna D
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended for a family getaway! We had a wonderful stay at 28A Goue Myl in Orkney over the Easter weekend. The place was spotl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Lejade O
Saam met vriende
5.0
Tranquil, lovely and unforgettable. The house is so spacious and has everything you need to cater for an unforgettable time and memory ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
  • Gaste dink 28A Goue Myl het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b88e84d458a40dff588aff7478a9cab15448529e43efe7b9fcc79f72b8ee4ded83e967f91fe1faf03721f88549f5e7fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 12) 52 5 1 5 28A Goue Myl Orkneyvaal 2620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98306 26.70648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang