28Kabeljauws
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
28Kabeljauws bied verblyf om te onthou. Al die eenhede is ten volle toegerus, gereed vir gaste om af te pak en te ontspan. Die eenhede is in 'n stil omgewing met 'n uitstekende uitsig oor die strandmeermonding geleë. Die strand is 5 minute se stap vanaf die instansie.
Verblyf word in 5 selfsorg-eenhede aangebied. Elke eenheid het 'n privaat braai-area, TV met 'n slim-TV-boks met Netflix en DStv. Die verblyf is omhein en het sy eie swembad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Aktiwiteite sluit voëlkyk, duik, varswater- en diepseehengel, gholf, fietsry, perdry, vlieërbranderry, roei, duik, snorkel, branderplankry, 4x4-roetes, lyfplankry en reksprong in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alichia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 136
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 28 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 28Kabeljauws het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang