Successfully reported

29 @ Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gekuier. Pragtige plek, uitstekende gasheer. Mooiste uitsig, 2 walvisse gesien. Als wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie. Dit was 'n absolute voorreg om julle te kon ontvang.

Suna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik en verrykend. Dit was 'n wonderlike belewenis om soveel walvisse van so naby te sien. Die seeuitsig is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie. Dit is altyd 'n voorreg om julle hier te hê.

Kobie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gekuier, dankie! Gerieflike verblyf met alles wat nodig is. Lieflike uitsig op die see en walvisse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie, baie dankie. Julle is besonderse mense. Sal julle graag weer by 29@Sea wil ontvang.

Anna-marié C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, gerieflik met asemrowende see-uitsig. 29@Sea doen sy naam gestand, want jy het 'n ongelooflike see-uitsig. Dit is baie netjies, skoon en gerieflik. Dit het alles wat jy mag nodig kry. Dit is in 'n stil straat geleë en dus baie rustig. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie. Dit was weereens 'n voorreg om julle hier te hê.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dié kuier sal ek lank onthou. Heerlike verblyf in een van die land se uitstaande, veilige kuierplekke, De Kelders, met 'n asemrowende, onbelemmerde uitsig - en baie bekostigbaar. Alles wat mens nodig het, blinkskoon, keurig en luuks, met 'n paar bekoorlike verrassings soos feëtjieligte om die kamerspieël! Jou eie privaat, goed ingerigte braaiplek terwyl jy oor die hele Walkerbaai uitkyk, tot by Hangklip. Die baie unieke doendinge in die omgewing maak die wegbreek nog meer spesiaal. Boonop is Eben en Riva uiters vriendelik en behulpsaam, baie dankie. Ek kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie. Jy is voorwaar 'n besonderse mens wat die lewe voluit geniet en waardeer. Sien jou graag weer by 29@Sea.

Lichelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vreeslik lekker ontspan, ons het baie tuis gevoel! Bitter lekker. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marié C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en ontspannend. 29 @ Sea het 'n uitstekende ligging met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is baie skoon, netjies en baie gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig kry. Ons het heerlik gekuier en sal definitief, as ons weer De Kelders toe gaan, van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanza C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik! Ons het heerlik gekuier en die ligging is fantasties! Die mooiste see-uitsig en naby genoeg aan Gansbaai dorp. Die walvisse was elke dag daar! Baie netjies en baie skoon. Julle sal ons definitief weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Highly recommended. Bit small, but great price for what you get. Everything you need and a very friendly, helpful host. Will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie, Marcel! Sien julle graag weer by 29@Sea. Eben en Riva.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcddb675959e16434aa92112739d791d8994f8e76d5e7fe712a79070e5f5300889d81eff810addb720d2eefac8a053afe2da8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 29 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550389080171 19.374022962649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang