Successfully reported
+14

29 @ Sea

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

29 @ Sea is 'n grondverdiepingwoonstel wat selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in De Kelders, Gansbaai bied. Die eiendom is binne maklike bereik van staproetes, die Walkerbaai-natuurreservaat en pragtige strande.

Dié eenslaapkamer-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n lieflike see-uitsig. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 2 stoele en 'n TV met DStv.

Die woonstel lei na 'n houtdek met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe met 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerard L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Pragtige plek, uitstekende gasheer. Mooiste uitsig, 2 walvisse gesien. Als wat nodig is, is daar.
Sep 2025
Suna W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en verrykend. Dit was 'n wonderlike belewenis om soveel walvisse van so naby te sien. Die seeuitsig is beeldskoon.
Sep 2025
Kobie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier, dankie! Gerieflike verblyf met alles wat nodig is. Lieflike uitsig op die see en walvisse!
Sep 2025
Anna-marié C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik met asemrowende see-uitsig. 29@Sea doen sy naam gestand, want jy het 'n ongelooflike see-uitsig. Dit is baie netjies, skoon en gerie...
Sien meer
Jul 2025
Barbara B
5.0
Dié kuier sal ek lank onthou. Heerlike verblyf in een van die land se uitstaande, veilige kuierplekke, De Kelders, met 'n asemrowende, onbelemmerde ui...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 29 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Vyfer Street, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcddb675959e16434aa92112739d791d8994f8e76d5e7fe712a79070e5f5300889d81eff810addb720d2eefac8a053afe2da8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 29 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550389080171 19.374022962649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang