Successfully reported
+5

Lettie's

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Flambeau Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lettie's is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 mense in Courtrai, Paarl, en het lieflike uitsigte oor die Paarlvallei en omliggende berge.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n toilet.

Die eenheid het lugversorging vir gerief en is toegerus met 'n TV met DStv, asook WiFi-toegang. Die eiendom het 'n omskakelaar.

Gaste kan op die stoep ontspan en na die sonsondergang kyk, of van die braaigeriewe gebruik maak. Neem asseblief kennis dat rook nie toegelaat word nie en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Paarl bied gaste 'n wye verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en plase, en verskeie doendinge soos voetslaan, en lugballonvaarte. Gaste kan ook polo kyk of speel by Val de Vie, of die gewilde Taalmonument besoek.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leatitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 29 Flambeau Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lettie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Flambeau Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOA2aPbF7rjhCF9xN3SZa0M5m5m8PymEVI6nfOTjEE22WPE1K0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 29 Flambeau Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.768862 18.955832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang