2968@Kingfisher
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2968 Kingfisher Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hierdie goed gemeubileerde huis is geleë in die veilige Parys Gholflandgoed, ongeveer 30 m vanaf die landgoed se klubhuis, sodat gholfspelers maklik deur die agtertuinhek kan loop wat die huis so gesog maak.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, elk met sy eie badkamer, 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer. Al die slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens vir gaste wat deel. Die beddens kan ook maklik teen mekaar geskuif word vir paartjies. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en die res van die slaapkamers het en suite-badkamers met slegs 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en die leefarea het 'n groot gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na die stoep met 'n buite-eetkamertafel en -stoele, en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2968 Kingfisher Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink 2968@Kingfisher het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2968 Kingfisher Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang