Successfully reported
+47

298 on 34th

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 298 34th Avenue, Villieria, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

298 on 34th is bekoorlike tuinkothuise wat op die eienaar se perseel in Pretoria geleë is. Die kothuise het slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie geriewe.

Die eerste eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.

Albei eenhede se kombuise is met 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is ook 'n TV in elke kothuis. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

298 on 34th is 5 minute vanaf Eduplex Sport geleë, naby restaurante en bistro's, 5 km vanaf Pretoria Nasionale Botaniese Tuine en 54, 5 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zane B
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great, clean, neat and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Gerhard V
Saam met vriende
5.0
Ons het vir een persoon te min geboek en hul het ons baie maklik tegemoet gekom. Het lekker gebly. Geen probleme.
Aug 2025
Olga L
Gesin met tieners
5.0
Baie rustige omgewing. Rustige omgewing en vriendelike en hulpvaardige ontvangs.
Jun 2025
Magda D
Gesin met tieners
5.0
Sal weer oorslaap. Rustig en netjies. Baie behulpsaam.
Apr 2025
Mercia H
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare, netjiese verblyf in 'n rustige area. Baie dankie vir 'n rustige aand. Ons GPS het ons eers na 'n verkeerde deel van die straat geneem. K...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 298 34th Avenue, Villieria, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink 298 on 34th het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 298 34th Avenue, Villieria, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e35b0e5c0f59fe5ef3a451143e6140c310b8aa6897d422e43eb38dde85ccdbe2204ff8b9a408ea9d35b205645568d3eaeb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 298 34th Avenue Villieria 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723289 28.241986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang