Successfully reported
+17

3-bed Mountain View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 305 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3-bed Mountain View is 'n smaakvolle selfsorg- vakansiehuis in Voëlklip in Hermanus. Die huis is naby Voëlklip se hoofstrand, Grottostrand en die meer privaat Langbaai-strand geleë.

Die geadverteerde tarief vir hierdie eenheid is slegs vir 3 slaapkamers alhoewel die eenheid 5 slaapkamers het. Gaste sal wel eksklusiewe gebruik van die perseel hê en genoeg ruimte hê om te ontspan en al die geriewe van die huis te geniet.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet op die grondverdieping.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n ingeboude braai-area, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die huis lei na 'n privaat binnehof met 'n welige tuin.

Gratis WiFi en privaat parkeerplek word voorsien.

Die huis het 'n 5 KW-omsetter wat die ligte en sekere kragproppe aanhou tydens beurtkrag. Gaste word wel versoek om nie items soos ketels en haardroërs gedurende beurtkrag te gebruik nie aangesien dit die battery vinniger sal laat pap raak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 305 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 305 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77c538649fbaa8fa3e14c75d3504377b717d74016bcfe3b0797977cbb614958bf6c96cbe6d13c1efa907e95dee74b54e0525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 305 6th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4122527 19.2980566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang