San Lameer Villa 2109
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 21, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
 - 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            
R2 300R1 725 per nag (plek vir 6) 
Beskrywing
            San Lameer Villa 2109 is 'n selfsorg-villa op die gewilde San Lameer-landgoed in Southbroom, KwaZulu-Natal.
Dié eenheid op die grondverdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n semi-onderdakstoep met 'n uitsig oor die landgoed, 'n buite-etenstafel en sonstoele. Hierdie eenheid het ook 'n JoJo-tenk wat water tydens wateronderbrekings voorsien.
Die landgoed is naby die strand geleë waar daar 'n lieflike getypoel is en dit bied gaste gemeenskaplike geriewe soos 'n groot swembad met sonstoele, 'n restaurant, 'n kroeg, 'n speelpark vir kinders, 'n gholfbaan en kano's op die rivier.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lot 21, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink San Lameer Villa 2109 het ’n baie goeie ligging
 
- Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 21, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang