3 Brothers B&B
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Katy Avenue, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
3 Brothers Bed and Breakfast is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Dit is naby alle groot snelweë, winkelsentrums en besighede en slegs 7 kilometer van die O R Tambo Internasionale Lughawe af.
3 Brothers B&B bied 9 ruim en individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere hotelpakketkanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook die lapa geniet, asook die sprankelende swembad. Hulle kan ook kleiner opleidingsgroepe, funksies sowel as klein intieme troues akkommodeer.
3 Borthers is ongeveer 1 km van 'n verskeidenheid restaurante en winkels af. Dit is die ideale verblyfbestemming vir groepe, vriende of sakereisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4 Katy Avenue, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink 3 Brothers B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Katy Avenue, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang