3 Deining
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Deining Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R2 177 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
3 Deining is 'n selfsorgvakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie naby Stilbaai. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die see en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag. Twee van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer onder die woonstel geleë is, dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer in die hoofhuis en een badkamer in die woonstel.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kisvrieskas. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. 'n Pooltafel is in die woonstel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Deining Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Deining Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang