3 Hyacinth Arbour Nature Estate
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hyacinth Lane Arbour Nature Estate, Ansius Lategan Avebue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
3 Hyacinth, Arbour Nature Estate, is 'n nuut ontwikkelde huis in George, 'n bekoorlike dorpie op die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit bied styl en rustigheid en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed, terwyl die gastebadkamer met 'n bad toegerus is.
Die leefarea sluit 'n eetarea met 'n kaggel en 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, koffiemasjien en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste kan 'n al fresco-maaltyd geniet deur die beskikbare braaigeriewe te gebruik, of gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien. Die eiendom is gerieflik geleë net 2.5 km vanaf Fancourt en 6.9 km vanaf George Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 33
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 3 Hyacinth Lane Arbour Nature Estate, Ansius Lategan Avebue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hyacinth Lane Arbour Nature Estate, Ansius Lategan Avebue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang