Successfully reported

3 J's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elize B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Dit was wonderlik. Voel baie tuis. Alex en Elma is uitsonderlik! Fantasties mooi lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te doen. Dit was 'n voorreg om sulke aangename mense soos julle te ontmoet en ons is bly julle het lekker gebly.

Christa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik, netjies en gerieflik. Ons het al by verskeie plekke oorgeslaap in Pretoria omgewing en 3J's is sowaar die beste van almal! Ek kan hulle definitief met oortuiging aanbeveel. Die plek is ruim, ons was 3 persone wat daar geslaap het, dit is baie skoon en baie netjies. Alles ruik sommer skoon en vars! Die diens was puik en die gasheer het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer met spesiale versoeke. Ons was ook bederf en verwelkom met 'n paar spesiale eetgoedjies! Ons dogter is 'n student by Onderstepoort en 3J's is ongeveer 15 minute se ry daarvandaan, wat dit 'n baie gepaste blyplek maak vir ouers met studente wat daar studeer. 3J's, julle rock!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Sjoe, dankie vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Ons is bly dit was vir julle 'n aangename ervaring en julle self was spesiale gaste.

Gerrit P
1 nag
5.0
Sep 2025

Beste gasvry. Veilig. Gemaklik. Baie mooi. Beste ervaring nog. Onbeskryflik. Ek het nie woorde nie. Mooi, gemaklik, gasvry, eenvoudig next level. Eienaar gaan uit hulle pad om elke gas by te staan. Dankie dat julle bereid was om my te help met my hospitaal dinge. En vir my besoek vandag, dankie. Julle is wonderlike mense. Ons sal in kontak bly. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Baie dankie vir die moeite om so 'n vol resensie te skryf. Dit was 'n groot plesier en voorreg om jou as gas te hê. Ons bid jou 'n spoedige en volledige herstel toe. Mooi gaan.

Sarie L
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Hier word mens nog bederf. Te heerlik! Lieflike plek waar die lakens en handdoeke heerlik vars ruik. Pragtig skoon. Alles is met sorg gedoen sodat ons gerieflik kon bly. Hier word nie afgeskeep nie. Alles was voldoende en in 'n goeie werkende toestand. Die toesluit motorhuis was ook 'n groot voordeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Sjô, dankie vir die resensie. Dit was inderdaad vir ons 'n voorreg om julle te huisves en 'n klein bietjie te bederf, bly julle het dit geniet en nie bekommerd was oor julle voertuig se veiligheid nie.

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Sal baie beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Baie dankie vir die pragtige terugvoer en dat jy tyd ingeruim het om dit te doen. Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gemaklik was. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om julle te ontvang en sien daarna uit om julle gou weer te verwelkom.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Thank you for making time to write a review. We sincerely appreciate your rating and we'd love to welcome you back anytime. With warmest regards, 3J's.

Christo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

180% weer boek vir 'n naweek. Vriendelike ontvangs gehad, die eenheid is baie netjies, skoon en cozy met tot ekstra verversings wat baie oulik was. Die plekkie is tip top.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gemaklik was. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Jacques L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon netjies veilig. Met ons aankoms by 3J's is ons deur die eienaar verwelkom en alles het ons verwagtinge oortref. Die plek was skoon, netjies en selfs 'n paar bederfies in die yskas en op die kas! Ons sal beslis weer by 3J's bly as ons Pretoria toe moet gaan. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Baie dankie vir julle mooi woorde en vir die tyd wat julle geneem het om terugvoer te gee. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, en ons sien regtig uit daarna om julle weer by 3J’s te hê wanneer julle weer Pretoria toe kom. Veilige reis en warm groete!

Lynette H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Amazing. From arriving at the accommodation till departure, everything was perfect. The host was so friendly and went beyond what was expected. The place was sparkling clean, safe, cozy and everything that was needed was there. I was sad to leave; it was such a nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Dear Lynette, Thank you so much for your kind and generous words. It was a true pleasure hosting you and I'm so glad to hear that your stay was everything you hoped for - and more. Creating a space that feels welcoming, clean and safe is something we care deeply about, and it means the world to know you felt that from arrival to departure. You'll always be most welcome here, and we hope to see you again whenever the road brings you back this way. Warm regards, 3J's

Lizzy V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

A true home away from home with the most caring hosts I've ever met. I was blown away by the extra mile that my amazing hosts went for me and my son. I only stayed for one night for work and it was the best overnight experience I have ever had. The unit is neat, comfortable, and immediately makes you feel at home. Honestly, an amazing experience from start to finish. I will happily stay there again and highly recommend it to anyone looking for a safe haven away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
3 J's
Dear Lizzy, Thank you for such a heartfelt review. Hosting you and your son was an absolute joy, and knowing that your short stay left such a lasting impression means more than words can say. We believe every guest deserves to feel at home, and it warms our hearts to hear that you found comfort, care and a little peace during your visit. You'll always have a safe haven waiting here, and we'd love to welcome you back anytime. With warmest regards, 3J's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 217 Marsula Street, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12c11fc4e2d7f20ad7daa1960ae1ec65a2e2d2daeb5f338e92da4ca29f88c8ebf251239d590754ef994ffb544ed80a6b3089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 217 Marsula Street Magalieskruin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.683536140959 28.240382215344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang