Successfully reported
+59

3 on Greger Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Greger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3 on Greger Accommodation bied gaste 2 netjiese en gerieflike selfsorg-eenhede, en 2 en suite-oornagkamers sentraal geleë in 'n stil woonbuurt in Mbombela (Nelspruit), naby skole, winkelsentrums en mediese geriewe.

3 on Greger Family Unit kan tot 3 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het lugversorging en het 'n koningingrootte-bed en baie kasspasie. Die kamer is toegerus met 'n slim-TV, WiFi en 'n USB-selfoonlaaier-muurprop. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die eenheid het nie 'n sitkamer nie.

Die Zebra Suite is 'n selfsorg-eenheid met 'n koningingrootte-bed en kombuisie met 'n volledige yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die badkamer is toegerus met 'n groot stort met veiligheidsgreeprelings. Die eenheid is ook toegerus met lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n USB-selfoonlaaier-muurprop.

Ons twee nuwe en suite-kamers, The Kingfisher Room en The Tauraco Room is elk toegerus met 'n koningingrootte-bed, yskassie, ketel, koffieskinkbord, mikrogolfoond, haardroër en klere-yster. Die badkamer het 'n skuifdeur en is toegerus met 'n ruim stort, wasbak en toilet. Die kamers is ook toegerus met lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n USB-selfoonlaaier-muurprop.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en kan van die swembad op die perseel gebruik maak.

Wasgoed- en strykdienste kan uitgekontrakteer word. Pendeldienste na die lughawe, mediese of inkopiegeriewe kan teen 'n ekstra fooi gereël word.

Ons het 2 honde, Leila en Dust, sien daarna uit om julle met swaaiende sterte te groet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike gerieflike netjiese verblyf. Sal beslis weer daar oornag. Voortreflik, het aan alle verwagtinge voldoen.
Okt 2025
Wisani M
Saam met lewensmaat
5.0
Good ambiance. Very pleasant and welcoming atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, waarde vir geld, vriendelike gasvrou! Pragtige eenheid, ons gunsteling gastehuis in Nelspruit.
Sep 2025
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, mooi, ruim, goed geleë, waarde vir geld. Fantastiese verblyf, van die beste in Mbombela, vir seker! Sal weer oorbly!
Sep 2025
Andries De Kock D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gepas vir die omgewing. Ja, perfek, alles in plek, vriendelike diens en baie freebies in die yskas gelos. Baie mooi blyplek.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Greger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 3 on Greger Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Greger Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29r7NgRMejzlLoUURkdyiQ33pI1lQoqfmh6lHajNb8h19f6ZYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 3 Greger Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.481306222408 30.980495160713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang