Successfully reported

3 on Naude

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Neil C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Recommended. Enjoyed my stay, everything that is needed is available, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker. Dit was rustig en die gasvrou het ons tuis laat voel. Sy het pas hierdie besigheid oorgeneem en is nog besig om haar eie stempel af te druk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Soos by die huis rustig en stil. Ons het beide die verblyfseenhede geboek. Al die nodigste dinge is daar om gerieflik uit te rus en die langpad van Pta na Morgans Baai verder aan te pak. Moeg en tam gery, is dit verfrissend om lekker skoon te kom in 'n stort, 'n vleisie te braai en net met vriende gesellig te wees en dan 'n goeie slaap deur te werk. Kamer en kombuis is netjies toegerus en verblyf is skoon. Vir seker 'n goeie nag se rus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne B
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Ruim, netjies. Baie goed ingerig. Baie gasvry. Ons is baaie goed ontvang. Ons kon maklik tot ons programme op die TV inskakel. Die spasie was awesome. Daar was toerusting, alles wat jy in 'n huis nodig het. Die aand baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Clean, peaceful and spacious. The unit was very clean, neat and provided everything we needed. The owner also went out of her way to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet U
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Ons het lekker gebly. Ek sien daar is 'n tekoop bord op die hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2023

Gerieflik. Baie dankie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Irma K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Baie middelmatig. Die selfsorgeenheid is maar baie karig gemeubileerd en toegerus. Die meubels en kaste is duidelik op hulle laaste bene en gaan dit nie vir veel langer maak nie. Die deure en vensters sluit nie dig nie en laat baie lawaai binne. Die bure se vieringe van die RWC het tot na 4 uur geduur en was uiters steurend. Dit is 'n aanvaarbare verblyf, maar niks om oor huis toe te skryf nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Erna V
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Lekker om jou moegheid te oorkom. Rustige, skoon en plattelandse atmosfeer. Het heerlik gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kayley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R905
R 905 R 815
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R905
R 905 R 815
per nag, vir 2 mense
Vanaf R905
R 905 R 815
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Naude Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e4fcf285ec418950c18e94d0b63d530cae88b9c7b6f76aa554c031910f005a95607cefb624b7f5296cf22a29718e877a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R905 nouVanaf R815 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 3 Naude Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.681577017813 26.717408895493
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang