3 on Naude
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Naude Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
-
Vanaf
R905R815 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
3 on Naude bied selfsorgverblyf op 'n woonerf in Aliwal-Noord. Aliwal-Noord is 200 km vanaf Bloemfontein en 360 km vanaf Oos-Londen. Dit maak dit die ideale oornagplek vir lang reise na of van die kus met die N6.
Verblyf word aangebied in 2 eenhede en is geskik vir tot 6 gaste. Eenheid 1 is netjies en kompak en het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel. Die eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale. Buite is daar 'n boma-vuurputarea.
Eenheid 2 bied slaapplek aan maksimum 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea het 'n plafonwaaier, sitplek en 'n platskerm-TV.
Gratis WiFi is beskikbaar in beide eenhede. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kayley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Naude Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink 3 on Naude het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Naude Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang