3 on Naude
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Naude Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
-
Vanaf
R905R815 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
3 on Naude bied selfsorgverblyf op 'n residensiële eiendom in Aliwal-Noord. Aliwal-Noord is 200 km vanaf Bloemfontein en 360 km vanaf Oos-Londen, wat dit die ideale oornagplek maak vir lang reise na of van die kus op die N6.
Verblyf wat aangebied word, sluit 2 eenhede in wat geskik is om tot 6 gaste te akkommodeer. Eenheid 1 is 'n netjiese, kompakte eenheid wat 'n oopplan-uitleg het en tot 2 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die eenheid is ook toegerus met 'n TV en DStv. Buite is daar 'n boma-vuurput-area.
Eenheid 2 kan tot 'n maksimum van 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en oond en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n plafonwaaier, sitplek en 'n platskerm-TV.
Gratis WiFi-internettoegang is in albei eenhede beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kayley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Naude Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink 3 on Naude het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Naude Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang