Successfully reported
+58

3 On Nebraska

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Nebraska Street, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

3 On Nebraska is op die eienaar se eiendom geleë in Stellenridge, Bellville. Die eiendom is ideaal geleë 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. In die leefarea is 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met OVHD-kanale.

Die groot onderdakstoep het 'n Weber-braai, tafel met 4 stoele.

Die woonstel is naby groot winkelsentrums en Kaapstad Internasionale Lughawe is net 13 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tes V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, netjiese, sentrale verblyf. Uitstaande gasvryheid. Wonderlike verblyf.
Okt 2025
Megan R
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent accommodation. Excellent accommodation. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Philip V
Gesin met tieners
5.0
Oornag. Skoon en netjies. Alles wat nodig is. Goeie aanwysings en vriendelike gasvrou.
Mei 2025
Lisa D
5.0
Oulike plek, oulike mense, veilig, mooi, ruim, skoon, baie aangenaam. Wat 'n oulike plek by oulike mense! Baie behulpsaam en verwelkomend. Veilig en m...
Sien meer
Mrt 2025
Andrea L
Gesin met tieners
5.0
Great value for money, very spacious and comfortable! We loved our stay at 3 On Nebraska! The flatlet is very spacious and comfortable!...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Nebraska Street, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 On Nebraska het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Nebraska Street, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf912d95cd620c3c536e813a254710b07ae854b1f10a37a480c5e9eeb47b9bda0dd29d89ef5c648fc01fd0be12d699194812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 3 Nebraska Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.876633465999 18.653912157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang