3onPacific
Beskrywing
Hierdie eenheid is perfek vir paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek. Die eenheid het 'n privaat houtvuur-warmbad met uitsig oor die see en luukse afwerkings. Hierdie eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Die eenheid het 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die volledig toegeruste kombuisie het 'n kookplaat, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier en 'n wasmasjien. Vir werkende enkellopendes is 'n toegewyde werkruimte beskikbaar, kompleet met 'n lessenaar en 'n lessenaarstoel. Die eenheid maak oop na 'n patio met buitesitplek en 'n Weber-gasbraai. Die eenheid het pragtige uitsigte oor die see.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie. Geen harde musiek word toegelaat nie. Geen rook of vape binne die huis/eenheid nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers beskik elkeen oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die leefarea 'n kinderbank vir 2 kinders insluit. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv, 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Hierdie area maak oop op 'n balkon met sitplek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie. Geen harde musiek word toegelaat nie. Geen rook of vape binne die huis/eenheid nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3 Pacific Close, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang