Successfully reported

3 Pauw Street

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Natasha D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Heerlik gebly, dankie. Was heerlik. Sou graag net ander koffie wou gehad het soos Nescafé of Jacobs, asook melk en nie Cremora nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
3 Pauw Street
Baie dankie vir ons terugvoer, julle sal altyd weer welkom wees. Vriendelike groete Estelle

E. M B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gerieflike en bekostigbare verblyf. Ons het saam as 'n familie daar oor geslaap, gebraai en lekker gekuier. Die beddegoed en handdoeke was mooi skoon. Ons sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
3 Pauw Street
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sal in die toekoms hierdie standaard handhaaf en verbeter. Nogmaals, baie dankie vir julle ondersteuning, sonder besoekers het ons geen toekoms.

Mari V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Ons het lekker geslaap, gekuier en die uitsig op die berg is ook fantasties! Ons het heerlik gebly in die lekker groot huis. Sal dit aanbeveel vir 'n groot gesin of selfs 2 gesinne. Baie spasie, lekker leefhuis! Strate is veilig vir kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
3 Pauw Street
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit en wil graag voortbou en gedurig verbeter. Nogmaals baie dankie vir die ondersteuning.

Jowen H
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Lekke. Baie lekker gebly, maar daar is baie goed wat die huis kort, bv. TV, WiFi en 'n deep freeze yskas, hopelik te klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Estelle
3 Pauw Street
Dankie vir u terugvoer. Ons het reeds WiFi. Ons gaste het tot dusver nog nie gevra vir 'n vrieskas nie, maar ons waardeer alle terugvoer sodat ons kan verbeter. Vriendelike groete Estelle Victor

Johan O
Kort verblyf
4.0
Feb 2025

Gemaklik. Alles was netjies en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
3 Pauw Street
Baie dankie dat julle ons huis gebruik het. Ons waardeer alle terugvoer en poog om altyd te verbeter. Vriendelike groete Estelle

Denzel P
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2025

A great place to rekindle family bonds. Very comfortable with ample space to spend with family. Although, being central I would have expected WiFi and/or a TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Estelle
3 Pauw Street
Thank you for your feedback. We always want to improve. Not sure why our service was not good? Can you please tell us what more you expected from us? Our advert shows what we do offer. Kind regards.

Claire R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Great stopover on the way to our holiday destination. We had a lovely stay over on the way to our holiday destination. The house was large, catered for all our needs as two families with young children. The host was always available to answer any questions, and we had a wonderful stay. We would recommend this house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
3 Pauw Street
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit baie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Pauw Street, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31a2f7eaa0030543219e6f29a05caf59b5d243d65d4b4f233ba8e9b287f97fc4e3a41d275b3b62db06e45ce803ae54211290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 3 Pauw Street Riversdal 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.089221345862 21.2501332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang