Successfully reported
+45

3 Queen Street

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 27 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

3 Queen Street is 'n ruim Karoo-styl huis vir tot 4 mense in Calitzdorp.

Die lieflike huis beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers en elke slaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n badkamer met 'n toilet en wasbak in die gang gebruik. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. 'n Nespresso-koffiemasjien (met koffie), 'n ketel en broodrooster is ook beskikbaar. Daar is 'n aparte eetkamer met 'n tafel en stoele, tafeldoeke, servette en plekmatjies. 'n Wasmasjien, 'n strykyster en strykplank, asook 'n droograk, is ook beskikbaar.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, 'n verskeidenheid DVD's, en WiFi, asook 'n verskeidenheid boeke, is beskikbaar.

Die volledig omheinde eiendom beskik oor 'n immer ontwikkelende vetplante en inheemse tuin, 'n swembad en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat 3 Queen Street 'n nie-rook instansie is. Huisopgeleide en goedgemanierde troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Calitzdorp is op Roete 62 geleë en bied besoekers 'n verskeidenheid wingerde en wynkelders, besienswaardighede soos die Calitzdorp Museum en NG Kerk, asook stap- en 4x4-roetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liezel H
Saam met vriende
5.0
Pragtige ou huis met baie karakter. Pragtige ou huis met baie karakter. Al die nodige geriewe en 'n hele paar ekstras.
Okt 2025
Elizabeth D
Saam met lewensmaat
5.0
We loved staying in this chic home located in the historic heart of Calitzdorp. The house is very stylish and perfectly located to expl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Erika H
Saam met vriende
5.0
Outstanding. Wow, what a beautiful house. Everything we needed and so much more. Very clean and beautifully decorated. Lots of extras l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ron D
Saam met lewensmaat
5.0
A must stopover or longer stay for discerning travellers. This must be one of the most beautifully appointed and curated properties you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Suzette V
Saam met vriende
5.0
Uitstekende verblyf. Alles en meer wat ons verwag het. Baie lekker gebly in Calitzdorp.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jako Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Queen Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19700e42eb81636226f298bdb9f27ccbabae692dfa59ed0813bea7ef8c85833de7cf29fc43256166978ecc40efd65f71f0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 3 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.5357011072 21.685345942956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang