3 Truinfar
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Ellcock Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
3 Truinfar is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach, Kingsburgh, met pragtige see-uitsigte vanuit byna elke kamer in die eenheid, wat gemaklike en gerieflike akkommodasie vir 5 gaste bied.
Die woonstel het twee slaapkamers, elk gemeubileer met dubbelbeddens, en 'n dubbelbed in die leefarea. Daar is twee badkamers: die eerste badkamer het 'n stort oor die bad, en die tweede en suite-badkamer het slegs 'n stort. Beddegoed word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke, skottelgoeddoeke en 'n braairooster saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetkamertafel met ruim vensters wat pragtige uitsigte oor die omliggende omgewing bied. Die eenheid bied 'n toesluitmotorhuis sowel as gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin.
Die area het verskeie winkels, sowel as die moderne Galleria-winkelsentrum met verskeie winkels, restaurante, flieks en 'n ysskaatsbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Ellcock Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Truinfar het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Ellcock Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang