30 Kallisti
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
30 Kallisti is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek by die see, want dit spog met 'n gedeeltelike see-uitsig en die kompleks het 'n swembad.
Die woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Die kompleks bied direkte toegang tot 2 strande, gemeenskaplike swembaddens en speelareas vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4051, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang