30 on Tidewaters
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5207, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
30 on Tidewaters, geleë in die idilliese kusdorp Gonubie, is 'n lieflike selfsorgkothuis, perfek vir 'n paartjie, solo-ontdekkingsreisigers of sakereisigers, en dit is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek. Verblyf is op die eienaar se eiendom geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.
Hierdie lieflike oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV met Netflix en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Gratis WiFi verseker dat dit maklik is om in verbinding te bly.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte stoep met 'n ingeboude braai en 'n eetarea wat geskik is vir 'n al fresco-eetervaring. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is visvang, verskeie restaurante en winkels binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5207, Oos-Kaap
- Gaste dink 30 on Tidewaters het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5207, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang