VB Escape
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 301 Steenbras Avenue, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
VB Escape is 'n selfsorg-gastesuite met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Brenton-on-Lake, Knysna, in die Wes-Kaap. Dit bied 'n ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat 'n stil wegbreek soek terwyl hulle naby die strandmeer, see en woud bly.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders van 6 jaar of jonger. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer en kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die sitkamer beskik oor 'n eetkamertafel, 'n slaapbank en 'n TV met gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkering in 'n ruim, volledig omheinde privaat tuin, wat 'n veilige omgewing vir troeteldiere bied. Die eiendom is geleë in 'n stil bewaringsgebied met inheemse bome, voëllewe en wildsbokke. Dit is stapafstand van die strandmeer en naby die strand en die dorp Knysna.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 301 Steenbras Avenue, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink VB Escape het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 301 Steenbras Avenue, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang