302 Oyster Schelles
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
302 Oyster Schelles is op die derde verdieping van die Oyster Schelles Apartments, wat uitkyk oor die Oyster Box Hotel en is binne 80 m van die strande en promenade van Umhlanga Rocks af.
Dié luukse woonstel is volledig toegerus vir selfsorg en bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste in 2 dubbel en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die hoof en suite-badkamer het net 'n bad en die tweede badkamer 'n vrystaande bad en stort. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien. Die woonstel beskik ook oor 'n volledig toegeruste moderne kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas met vrieskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale het.
Die sitkamer het skuifdeure wat na die patio oopmaak wat uitsigte oor die see het. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Veilige dubbel onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 203
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 302 Oyster Schelles het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang