302 Oyster Schelles
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
302 Oyster Schelles is op die derde verdieping van die Oyster Schelles-woonstelgebou geleë en kyk uit op die Oyster Box Hotel. Dis net 80 m vanaf strande en die Umhlanga Rocks-promenade.
Dié luukse woonstel is volledig toegerus vir selfsorg en bied slaapplek aan altesaam 4 gaste in 2 en suite-dubbelkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gehalte-linne en -badhanddoeke word voorsien. Die woonstel het 'n volledig toegeruste, moderne kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Skuifdeure in die sitkamer bied toegang tot die patio wat see-uitsigte het. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Veilige onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 203
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 302 Oyster Schelles het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang