Successfully reported
+30

302 Point Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Signal Road, 302 Point Bay, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

302 Point Bay is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat selfsorgverblyf in 'n kompleks in Point Waterfront, Durban, bied. Die woonstel bied uitsigte oor die werkende hawe en is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers.

Dié ruim woonstel is geskik vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Dit is oopplan na die leefarea wat 'n etenstafel, sitkamerstel en 'n TV met toegang tot Netflix het. Die eenheid maak oop op 'n privaat balkon wat oor die marina uitkyk.

Die kompleks spog met 'n swembad op die dak wat gaste welkom is om te gebruik, asook 2 veilige parkeerplekke vir gaste en 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kale Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 45

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 5 Signal Road, 302 Point Bay, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Signal Road, 302 Point Bay, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe85d891b6605c803e8e11f9dac2c026902273de6b26ed1a728cf9085423acf324e0bdbe3473bf646e1d9b466320442c5a6fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 5 Signal Road 302 Point Bay, Point Waterfront 4069 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8720009 31.0510457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang