Successfully reported
+7

302 Riviera Holiday Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

302 South Coast Riviera is 'n knus, selfsorgwoonstel aan die strand, net 'n paar meter van die strand af, geleë aan die noordelike oewer van die Twenirivier. Hierdie eenheid is op die derde verdieping geleë met asemrowende, 180-grade see-uitsigte.

Die woonstel het slaapplek vir 'n paartjie of dalk 'n paartjie en klein kind aangesien daar 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die sitarea is. Die leefarea is lig en goed ingerig met houtafwerkings en 'n TV wat sekere DStv-kanale het, terwyl die kombuis goed toegerus is en oorgenoeg kasspasie het.

302 Riviera Holiday Flat geniet briljante see-uitsigte en direkte toegang tot beide die rivier en see. Geleë in 'n veilige kompleks met 24-uur bewaakte sekuriteit en veilige parkeerplek, gaste het gebruik van die braai-area en eksklusiewe gebruik van die swembad by die Tweni Waterfront Guest Lodge wat langsaan geleë is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 2 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 302 Riviera Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Casuarina Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65d4bb6625dba46dda5e74321e3d5d7e5cf7141f98ea42c9559cb25eef65ca86299cd26bb151b7343404c187e2fa4be4ce5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2 Casuarina Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.705829381266 30.4829621315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang