Successfully reported

3023 Kingfisher

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Die perfekte naweek-wegbreekplek met vriende. Bitter mooi huis wat ons (4 couples) perfek gepas het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Wonderlik! Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Rustigheid self. Ongelooflike lekker ruim huis, pragtige uitsig na rivier en golfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Lieflike woning met 'n gepaste uitsig! Ons het 'n heerlike naweek in die mooie omgewing geniet. Weereens dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

It was great, everything we expected. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyra H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Birthday weekend with friends. It is a lovely house and a great location. The golfers loved it, as did the non-golfers and dogs. So much to see while walking along the river: monkeys, buck, leguans, meerkats, and more. The house had everything we needed for a splendid weekend. Thanks to Nicole for being so responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarah-ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Ruim huis met golfbaan en rivier uitsig. Ons verblyf in die huis was oor die algemeen gemaklik. Die huis is netjies, skoon en ruim – ideaal vir 'n groep of gesin. Daar is egter verskeie instandhoudingskwessies wat aandag verg. Daar was geen water in die regterkantse wasbak van die hoofslaapkamer nie, en die storte en baddens het net vir kort tye warm water gehad, wat dit moeilik gemaak het om gemaklik te stort of te bad. Die balkondeur van die kamer met die enkelbeddens kon nie sluit nie. Die deur na die balkon van die kamer regs van die trap kon glad nie oopgemaak word nie. Daar is ook 'n aanhoudende dreinreuk regdeur die huis, wat baie onaangenaam was. Verder was daar geen rakkie in die stort om jou seep of sjampoe op te sit nie, en die kussings op die sitkamerbanke is oud, rafel uit en die ritssluiters werk nie meer nie. Met 'n bietjie aandag aan hierdie probleme, het die huis beslis die potensiaal om 'n fantastiese verblyfopsie te wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annelize M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Beste vriendinne kuier nog. Lieflike spasie vir 'n groot groep. Goed toegerus en baie netjies. Defnitief die beste onthaalarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3023 Kingfisher Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e273db8a30b0a167b30e5f3bda626966b26ef56fe7bad069b84464783779ca017ad3468ba6d5e39102f922ba7de81caf88d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 12) 40 5 1 5 3023 Kingfisher Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.887481143944 27.473944880465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang