303 Terra Mare
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 537 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
303 Terra Mare is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die veilige Terra Mare-kompleks in Umhlanga. Die Terra Mare-kompleks is oorkant die pad van die Umhlanga-swembad.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon.
'n Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is addisionele, oop parkeerplek. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks wat gaste kan gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 117
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 303 Terra Mare het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang